Kerkkalender nou op die Webwerf beskikbaar.

calendar
Klik gerus op die prentjie om die kalender te besigtig.

Die hele kerkkalender is tans op die webwerf beskikbaar – (m.a.w. daar waar jou telefoon is, is die kerkkalender nou ook.)

Indien jy hierdie kalender met die een op jou slimfoon wil integreer epos my gerus by henning.dafel@icloud.com.