My Grootse Kersgeskenk

fir-tree-branch-1080x608
 Nog ‘n lang en wilde jaar is verby. Dis nou amper weer Kersfees. Oral hoor ons kersliedjies en die wêreld is vol liggies en blink papier. Jy het seker klaar begin wonder wat jy hierdie jaar vir Pa en Ma as kersgeskenke moet koop. Jy het seker ook al begin wonder wat jy hierdie jaar vir Kersfees gaan kry. Lees voort