Lugskou 2018

Die afgelope naweek was die jaarslikse lugskou op Nelspruit en ons het weereens ‘n stalletjie beman. Die Here was vir ons baie goed – ons het lekker gewerk, lekker gekuier en ons was geseën met ‘n bo-verwagte opbrengs. Dankie vir almal wat saam gewerk het – Aan God alleen die eer.